southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Swap Harley for caravan in Hartbeespoort, North West for sale

Trailers & Mobile homes

Swap 2006 Harley Davidson V-Rod 1200.fiets is super skoon met baie extras,duel fuel tank,met oorspronklikke tank,clip on screen vir lang pad,top box,en als is gecuston,selfs sissy bar vir vrou.bande soos nuut.ek kyk na n eerlikke ruil transaksie vir n woonwa,waarde min of meer R105000.as jou wa meer werd is sal ek inbetaal.al wat ek vra is n skoon wa,gee nie om vir n krap of stamp plekkie hier en daar nie,maar nie een met houtvrot nie.jy kan op my fiets klim en kaap toe ry,hierdie Harley is nie net raas nie,hul het absoluut krag en spoed,die V-rod is bekend vir sy spoed.stuur fotos van jou wa met besonderhede na 0837663201.en ek sal jou skakel.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in North West